Mamelodi Sundowns

Mamelodi Sundowns
Volle naam Mamelodi Sundowns Football Club
Bynaam/me The Brazilians,
The Sky is the Limit,
Downs
Stigting 1970, as Sundowns in Pretoria
Tuisveld Loftus Versfeld, Pretoria
Kapasiteit 51 762
Voorsitter Patrice Motsepe
Afrigter Vlag van Suid-Afrika Pitso Mosimane
Liga Premier Sokkerliga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Mamelodi Sundowns is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub wat in die land se vernaamste liga, die Premier Sokkerliga deelneem. Die klub word besit deur die miljardêr Patrice Motsepe wat aanleiding gee tot vergelykings met die Engelse span Chelsea.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne